Behaal derde plek in Bloemfontein klub se Ope dag – 22 Mei 2021

Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Louis van Rensburg, Pieter van der Merwe, Lappies Labuschagne en Gerhard Bezuidenhout het die derde plek behaal in Bloemfontein klub se opedag.

Scroll to Top