Behaal Derde Plek In Tewie Wessels Dag (Oud Studente Senior Mans Classic) – 26 September 2020

Francois van Vuuren, tweede van links, en Louis van Rensburg, heel regs, van Hillandale was deel van ‘n Oud Studente uitnodigingspan en hulle het ‘n derde plek in die toernooi behaal.

Scroll to Top