AFSTERWE VAN JOHANN COERTZEN – 22 FEBRUARIE 2020

Dit is met innige leedwese dat ons verneem het dat Johann Coertzen (7 April 1942 – 22 Februarie 2020) oorlede is. Ons ken Johann as ‘n baie geliefde lid van ons klub en hy het ook baie hegte vriende onder ons gehad. Ons gebede gaan uit na Elize en die res van die familie in hierdie tyd van beproewing.

Scroll to Top