BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE SE VROUEDAG – 9 AUGUSTUS 2022

Drien van Niekerk, Brenda Snyman, Wilma Truter en Hilarie Rall het die derde plek behaal in bogemelde toernooi.

​’n Foto is beskikbaar onder die skakel “uitslae” en die sub-skakel “Ander Prestasies 2022”.

Scroll to Top