BEHAAL DERDE PLEK IN HILTON KLUB SE OPEDAG – 2 OKTOBER 2022

Herman Bakkes en Carol Grobbelaar van Hillandale het saam met Henry Bierman en Stefan Steyn die derde plek behaal in bogemelde toernooi. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub – skakel “Ander prestasies 2022”.

Scroll to Top