DAMES KLUB PARE – 2 MEI 2022

Die dames klub pare is op Maandag 2 Mei 2022 afgehandel.

Die wenners was Nellie Riddle en Marna Vorster.

Die naaswenners was Elma Pretorius en Marlete Paulsen.

‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en dan die sub-skakel “Klubkompetisies 2022”

Scroll to Top