ENKELSPELKOMPETISIE – 18 SEPTEMBER 2020

Die enkelspelkompetisie is op Vrydag 18 September 2020 afgehandel.

Die manswenner was Francois van Vuuren en die naaswenner was Jannie du Plessis.

​Die dameswenner was Elma Pretorius en die naaswenner was Kleintjie Knoetze.

Die grootkampioen was Francois van Vuuren en die naaswenner was Elma Pretorius

​Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Klubkompetisies”

Scroll to Top