KANSAFUNKSIE – 19 OKTOBER 2021

Hillandale rolbalklub het op Dinsdag 19 Oktober 2021 ‘n funksie aangebied waartydens die voorsitter, Leon Crawley, ‘n seremoniële tjek ten bedrae van R104 800 aan Jeanne Rawlinson, Kansa verteenwoordiger oorhandig het.

​Die Uitvoerende bestuur en reëlingskomitee is ook bedank en bederf vir hul leeue aandel in die suksesvolle omgeeprojek.

​Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Geleenthede 2021”.

Scroll to Top