KLUB DRIESPEL – 2 SEPTEMBER 2021

Die klub driespel is op Donderdag 2 September 2021 afgehandel.

Francois van Vuuren (skipper), Kleintjie Knoetze en Pierre Hugo was die wenners en Louis van Rensburg (skipper), Elma Pretorius en Chris du Plessis was die naaswenners.

​’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2021.”

Scroll to Top