KLUB ENKELSPELKOMPETISIE – 2 OKTOBER 2021

Die klub enkelspelkompetisie is op 2 Oktober 2021 afgehandel.

​Die manswenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Philip Schoon.

​Die dameswenner was Kleintjie Knoetze en die naaswenner was Elma Pretorius.

​Daarna is die Grootkampioenwedstryd gespeel. Die wenner was Herman Bakkes en die naaswenner was Kleintjie Knoetze.

Foto’s is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub – skakel “Klub kompetisies 2021”

Foto’s en videos van die dag is ook beskikbaar onder die skakel “Geleenthede 2021”

Scroll to Top