KLUB VIERSPEL – 4 MEI 2022

Die klub vierspel is op Woensdag 4 Mei 2022 afgehandel.

Die wenners was Gerhard Bezuidenhout, Pieter van der Merwe, Elize Coertzen en Japie Kruger.

Die naaswenners was Tiaan Snyman, Elma Pretorius, Retha Terblanche en Minnie Möller.

​’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Klubkompetisies 2022.”

Scroll to Top