PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 23 SEPTEMBER 2021

Philip Schoon van Hillandale was in die wenspan van die 2021 Premier Bowls League vir mans en Michael Coomans, Brendan Bakkes en Jannie du Plessis was in die spanne wat gesamentlik die derde plek behaal het. Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Suid Vrystaat Prestasies 2021”

Scroll to Top