SUID VRYSTAAT VETERANE ENKELS – 19 MEI 2022

Die semi-finale en finale van die suid vrystaat veterane mans- en dames enkelspel is vandag op Hillandale se bane beslis.

Hillandale het uitstekend gevaar met ‘n verteenwoordiger in elkeen van die finale.

Michael Coomans van Hillandale wen die mans veterane titel en Hilarie Rall van Hillandale was die dames naaswenner.

Julle het uitstekend gevaar en Hillandale is trots op julle.

Fotos is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Suid Vrystaat prestasies 2022”

Scroll to Top