TERUGKEER NA SPEL / RETURN TO BOWLS – 16 JULIE / JULY 2020

Op Donderdag 16 Julie 2020 het Rolbal Suid-Afrika die goeie nuus ontvang dat die Minister van Sport toestemming gegee het dat daar voortgegaan kan word met die speel van rolbal tydens vlak 3 van die inperking.

Die Covid 19 Protokol sowel as die Reëls vir die terugkeer na spel is beskikbaar onder die skakel getiteld “Lede en Lidmaatskap” en dan die sub-skakel “Dokumente van belang”

On Thursday 16 July 2020 Bowls South Africa received the good news that the Minister of Sport gave permission for the return to play during level 3 of the lockdown.

The Covid 19 Protocol as well as the Rules for return of play are available under the link “Lede and Lidmaatskap” and then the sub-link “Dokumente van belang.”

Scroll to Top