VERKIES VIR SUID VRYSTAAT – 3 FEBRUARIE 2020

Anneke van Wyk en Andrew Zhang is gekies vir die Suid Vrystaat onder 15 span.

Hillandale is trots op julle twee!

Foto’s is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae”.

Scroll to Top