VERTEENWOORDIG SUID VRYSTAAT – 13 OKTOBER 2021

Vyf spelers van Hillandale is verkies om Suid Vrystaat aanstaande jaar in Maart by die interdistrikte toernooi te verteenwoordig. Herman Bakkes, Brendan Bakkes en Jannie du Plessis is gekies vir die Ope – B span en Leon Crawley en Michael Coomans is gekies vir die Veterane span. Foto’s van die spelers is beskikbaar onder die skakel “Uitslae 2021” en die sub-skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2021”.

Scroll to Top