WENNERS VAN DAMES CLASSIC BY OUD STUDENTE – 16 JULIE 2022

Brenda Snyman, Elma Pretorius, Kleintjie Knoetze en Ansie Wilken was die wenners van die toernooi wat op 15 en 16 Julie 2022 by Oud Studente Klub gehou is.

​’n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub – skakel “Ander Prestasies 2022.”

Scroll to Top