Gekies om Suid Vrystaat onder 30 span te verteenwoordig – 28 Junie 2023

Philip Schoon is gekies as skipper vir die onder 30 Suid Vrystaat span. Hulle neem van 23 tot 26 September 2023 deel aan die onder 30 toernooi in Klerksdorp.

Scroll to Top