Behaal tweede plek in die “Winter Rinks” toernooi aangebied deur Beaconsfield Park rolbalklub in Kimberley – 7, 8 en 9 Mei 2023.

Van links na regs op foto: Michael Coomans, Jannie du Plessis, Herman Bakkes en Nic Mulder behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.

Scroll to Top