Suid Vrystaat Veterane Mans Driespelkompetisie – 3 Augustus 2023

Hillandale behaal Goud en Silwer in hierdie kompetisie. 

Die wenners was van links na regs: Peter Song, Eben Helm (Skipper) en Norman Davies. By hulle is Leon Crawley die Voorsitter van Hillandale klub en lid van Suid Vrystaat bestuur.

Die naaswenners was van links na regs: Pieter van der Merwe, Gerhard Bezuidenhout (skipper) en Louis van Rensburg.

Scroll to Top