Nuwe telborde geborg deur Dr Werner Rall (Ortopediese Chirurg) – 28 Augustus 2023

Hier is die nuwe telborde wat deur Dr Werner Rall aan die Hillandale rolbalklub geskenk is. Dit is ‘n groot geskenk waarvoor die Hillandale lede hul opregte dank uitspreek.

Scroll to Top