SPEELTYE
Kom besoek ons gerus
Somermaande :
1 Oktober tot 31 Maart
Dinsdae 16:00
Donderdae 17:30
Saterdae 8:00
Wintermaande :
1 April tot 30 September
Dinsdae 14:00
Donderdae 14:00
Saterdae 9:00
Dinsdae en Donderdae speel ons in gewone klere en Saterdae speel ons in klubklere of wit klere
Skyfies in 15 minute voor spel begin