SPELER VAN DIE JAAR: VETERANE MANS
Michael Coomans het by die onlangse Suid-Vrystaat prysuitdeling die toekenning ontvang vir speler van die jaar vir veterane mans.
SPELER VAN DIE JAAR: VETERANE MANS Lees verder »
Michael Coomans het by die onlangse Suid-Vrystaat prysuitdeling die toekenning ontvang vir speler van die jaar vir veterane mans.
SPELER VAN DIE JAAR: VETERANE MANS Lees verder »
Philip Schoon is gekies vir die mans ope B span
GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE MANS B : PHILIP SCHOON Lees verder »
Anne Hilder is gekies vir die dames ope A span
GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG 2023 ; OPE DAMES : ANNE HILDER Lees verder »
Michael Coomans (links), Leon Crawley (middel) en Francois van Vuuren (regs) is gekies vir die mans veterane span.
Van links na regs op foto: Hilarie Rall, Sue Scholes (skipper), Wilma Truter and Drien van Niekerk was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES OPE VIERE – 23 JANUARIE 2022 Lees verder »
Van links na regs op foto: Francois van Vuuren (skipper), Louis van Rensburg, Leon Crawley en Michael Coomans was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT VETERANE VIERE – 3 FEBRUARIE 2022 Lees verder »
Van links na regs op foto: Herman Bakkes (skipper) en Brendan Bakkes (pa en seun kombinasie) was die wenners.
SUID VRYSTAAT OPE PARE – 20 FEBRUARIE 2022 Lees verder »
Van links na regs op foto: Francois van Vuuren (skipper) en Louis van Rensburg was die wenners.
SUID VRYSTAAT VETERANE PARE – 3 MAART 2022 Lees verder »
Elma Pretorius en Michael Coomans (skipper) was die naaswenners
SUID VRYSTAAT VETERANE GEMENGDE PARE Lees verder »
Michael Coomans was die wenner
SUID VRYSTAAT VETERANE ENKELS – MANS – 19 MEI 2022 Lees verder »