GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026
Wenner: Elma Pretorius (regs op foto) Naaswenner: Jannie du Plessis (links op foto)
GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Elma Pretorius (regs op foto) Naaswenner: Jannie du Plessis (links op foto)
GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Elma Pretorius (links op foto) Naaswenner: Elize Cogle (regs op foto)
DAMES ENKELSPELKOMPETISIE – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Jannie du Plessis (regs op foto) Naaswenner: Louis van Rensburg (links op foto)
MANS ENKELSPELKOMPETISIE – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Van links na regs: Retha van Rensburg (Hillandale), Lizelle Renison, Ane van Heerden en Sonja Grobler het die derde plek behaal in die dames PBL vir 2026. Die reserwes van
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 13 SEPTEMBER 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Retha van Rensburg (skipper), Miriam van Zyl, Christeen Visagie en Elma Pretorius was die naaswenners van bogemelde liga.
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT DAMES SATERDAGLIGA – 12 SEPTEMBER 2026 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 8 van 2026 het op 31 Augustus 2026 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 8 VAN 2026 – 31 Augustus 2026 Lees verder »
Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisies het teen die veterane wenners van Noord Vrystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die vierspel vir mans het die span
Die grootste deel van dié dag is deur die weer ontwrig, maar dit het nie dames se entoesiasme en gees gedemper nie. Hulle het mooi aangetrek, heerlik gekuier en gesmul
Hillandale Damesdag -2026 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 7 van 2026 het op 29 Julie 2026 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 7 VAN 2026 – 29 JULIE 2026 Lees verder »