SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026
Van links na regs op foto: Miriam van Zyl, Christine Visagie (skipper) en Ansie van der Westhuizen was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Miriam van Zyl, Christine Visagie (skipper) en Ansie van der Westhuizen was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Leon Crawley (skipper), Louis van Rensburg en Francois Jacobs was die wenners. Michael Coomans was ook deel van die span.
SUID VRYSTAAT MANS VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026 Lees verder »
Retha van Rensburg het ‘n bronsmedalje verower in die damesafdeling.
SUID VRYSTAAT PRESIDENTE MEESTERSENKELSPELKOMPETISIE – 28 JUNIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners: E Steyn, Petro Botha (skipper), Miriam van Zyl en Gerrit van Zyl Die naaswenners was was Martie Olivier, Jan Ackerman, Ansie van der Westhuizen
Bo en dan van links na regs op foto: Leon Crawley, Francois Jacobs en Gerrit van Zyl behaal die derde plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN JACOBSDAL ROLBALKLUB SE OPEDAG – 25 APRIL2026 Lees verder »
Van links na regs – Naaswenners: Marietjie Dippenaar en Esme Human (skipper) en Wenners: Retha van Rensburg (skipper) en Miriam van Zyl
KLUB PARE – DAMES – 13 APRIL 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners – Leon Crawley (skipper) en Willie van Aswegen. Naaswenners – Michael Coomans (skipper) en Andries Theron.
KLUB PARE – MANS – 13 APRIL2026 Lees verder »
Van links na regs: Ansie Bennie, Rita Krog, Hilarie Rall en Wilma Bester was die wenners van bogemelde toernooi.
WENNERS VAN DEWETSDORP SE DAMESDAG – 14 MAART 2026 Lees verder »
Die volgende spelers van Hillandale het in 2026 aan die interdistrikte toernooie deelgeneem: Michael Coomans was deel van die Suid-Vrystaat Veterane Mansspan. Anita du Toit was deel van die Suid-Vrystaat
VERTEENWOORDIG SUID-VRYSTAAT BY DIE INTERDISTRIKTE TOERNOOIE VANAF 9 tot 13 MAART 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Petro Botha (skipper) en Elma Pretorius was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT VETERANE DAMES PARE – 3 MAART 2026 Lees verder »