Hillandale Damesdag -2026
Die grootste deel van dié dag is deur die weer ontwrig, maar dit het nie dames se entoesiasme en gees gedemper nie. Hulle het mooi aangetrek, heerlik gekuier en gesmul
Hillandale Damesdag -2026 Lees verder »
Die grootste deel van dié dag is deur die weer ontwrig, maar dit het nie dames se entoesiasme en gees gedemper nie. Hulle het mooi aangetrek, heerlik gekuier en gesmul
Hillandale Damesdag -2026 Lees verder »
Hillandale wil graag ons opregte dank uitspreek aan al ons borge wat bygedra het tot die sukses van die Ewie Cronje Opedag op 9 Mei 2026. Julle ondersteuning word opreg
HILLANDALE BEDANK AL ONS BORGE – EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 9 Mei 2026 plaasgevind.
HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Ernst Wagner, Andy Peterson, Johann Beer en Herman Kleynhans!
WENNERS VAN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Hertzog Meiring, Rona du Toit, Lientjie Oosthuizen en Ernest Krause.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Keegan Minopetros, Noleen Ririe en Barry Minopetros. Dean Ririe was ook deel van die span, maar afwesig toe die foto geneem is.
BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Hillandale se vrouedag het op 9 Augustus 2025 plaasgevind. Die weer het saamgespeel en dit was ‘n heerlike sonskyndag. Die baan en kos was goed en die dames het heerlik
HILLANDALE SE VROUEDAG – 9 AUGUSTUS 2025 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 10 Mei 2025 plaasgevind. Veertien buitespanne het teen mekaar meegeding en die uiteindelike wenners van die dag was die span van
HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 10 MEI 2025 Lees verder »
Hierdie jaar is die driehoekige mannedag tussen bogemelde klubs aangebied deur Bloemfontein rolbalklub. Hillandale het die trofee behou met Bloemfontein klub as naaswenners. Van links na regs: Johan Naude, Gerhard