Hillandale Damesdag -2026

Die grootste deel van dié dag is deur die weer ontwrig, maar dit het nie dames se entoesiasme en gees gedemper nie. Hulle het mooi aangetrek, heerlik gekuier en gesmul aan die kos, wat wat soos altyd ‘n hoogtepunt was.

Scroll to Top