WENNERS VAN ORANGIA OPEDAG – 29 OKTOBER 2022
Martie Olivier (van Hillandale) het saam met haar vriende van die Dewetsdorp klub die toernooi gewen.
WENNERS VAN ORANGIA OPEDAG – 29 OKTOBER 2022 Lees verder »
Martie Olivier (van Hillandale) het saam met haar vriende van die Dewetsdorp klub die toernooi gewen.
WENNERS VAN ORANGIA OPEDAG – 29 OKTOBER 2022 Lees verder »
Gerhard Bezuidenhout, Willie van Aswegen, Drien van Niekerk en Louis van Rensburg behaal die tweede plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN ORANGIA OPEDAG – 29 OKTOBER 2022 Lees verder »
Japie Kruger, Francois Jacobs, Nic Mulder en Michael Coomans behaal die derde plek in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN ORANGIA OPEDAG – 29 OKTOBER 2022 Lees verder »
Elrie van Jaarsveld, Morne Scheepers, Neo Madlala (Bloemfontein klub) en Adriaan van Jaarsveld (Bloemfontein klub) behaal die derde plek in bogemelde toernooi. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae”
BEHAAL DERDE PLEK IN DEWETSDORP SE OPEDAG – 8 OKTOBER 2022 Lees verder »
Louis van Rensburg, Hilarie Rall, Japie Kruger en Willie van Aswegen was die wenners van die opedag. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub -skakel “Ander
WENNERS VAN DEWETSDORP SE OPEDAG – 8 OKTOBER 2022 Lees verder »
Herman Bakkes en Carol Grobbelaar van Hillandale het saam met Henry Bierman en Stefan Steyn die derde plek behaal in bogemelde toernooi. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae”
BEHAAL DERDE PLEK IN HILTON KLUB SE OPEDAG – 2 OKTOBER 2022 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se negende nuusbrief vir 2022 het op Woensdag 28 September 2022 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel “Nuusbriewe”
NUUSBRIEF 9 VAN 2022 – 28 SEPTEMBER 2022 Lees verder »
Die Suid Vrystaat onder 30 span met Brendan Bakkes (skipper) en Philip Schoon (tweede) – beide van Hillandale het saam met Arno Greyling (derde) en Mardian Besuidenhout (lei) – beide
NASIONALE ONDER 30 INTERDISTRIKTE TOERNOOI – 22 SEPTEMBER 2022 Lees verder »
Francois van Vuuren en Nic Mulder van Hillandale was in die span wat tweede geëindig het in die 2022 Premier Bowls League vir mans. ‘n Foto is beskikbaar onder die
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 11 SEPTEMBER 2022 Lees verder »
Anne Hilder van Hillandale was in die wenspan van die 2022 Premier Bowls League vir dames. ‘n Foto is beskikbaar onder die skakel getiteld “Uitslae” en die subskakel “Suid Vrystaat
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 11 SEPTEMBER 2022 Lees verder »