GEKIES OM SUID VRYSTAAT TE VERTEENWOORDIG VIR 2027 INTERDISTRIKTE TOERNOOIE- 18 OKTOBER 2026

Michael Coomans, Francois van Vuuren en Francois Jacobs is gekies vir die mans Veterane span. Michael is verkies as skipper, Francois van Vuuren as derde en Francois Jacobs as lei. Johan Pieters is gekies as skipper vir die Ope B-span.

Scroll to Top