VETERANE KOMPETISIE: SUID VRYSTAAT TEEN NOORD VRYSTAAT SE GOUDVELD STREEK – 26 AUGUSTUS 2026 BY BULTFONTEIN ROLBALKLUB
Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisies het teen die veterane wenners van Noord Vrystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die vierspel vir mans het die span […]









