Valentynsrolbal
13 Februarie 2020 Op Donderdag 13 Februarie 2020, is ‘n plesierige rolbalmiddag by ons klub gehou. Almal was geklee in rooi en wit volgens die gees van Valentysdag. Spelers wat […]
13 Februarie 2020 Op Donderdag 13 Februarie 2020, is ‘n plesierige rolbalmiddag by ons klub gehou. Almal was geklee in rooi en wit volgens die gees van Valentysdag. Spelers wat […]
10 Julie 2020 Op hierdie winderige dag van 10 Julie 2020 om 10:00 het Hennie Marnitz van SA Airbrake and Truck die “Pocket Rocket” (die poleerder) kom aflaai by die
Ontvangs Van Poleerder Vir Baan Lees verder »
7 Augustus / August 2020 ‘n Aantal gewillige klublede (wat nog kan buk, hurk op plat op die gras kan sit) bewapen met ‘n skroewedraaier, knipmes of tafelmes en ‘n
Verwydering Van Onkruid Op Baan / Removal Of Weeds From The Green Lees verder »
15 September 2020 Ons sê baie dankie aan Pierre Hugo wat ‘n trap na die baan sowel as ‘n rolstoeloprit vir die klub geskenk het. We wish to thank Pierre Hugo
Skenking Van Trap En Rolstoeloprit / Donation Of Step And Wheelchair Ramp Lees verder »
By enige rolbalklub is die dames- en mansenkelspeltoernooi een van die hoogtepunte op die jaar se sportkalender. Dit is elke speler se droom om in die finaal te speel. So het
Mans En Dames Enkelspelfinaal – 18 September 2020 Lees verder »
Op Woensdag, 11 November is daar met die eerste somerseisoen voorbereiding van die baan begin. Die eerste fase/proses staan bekend as “scarify”. ‘n Spesiaal vervaardigde masjien word gebruik om
“Scarify” Van Baan – 11 November 2020 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Kersrolbaldag het op Woensdag die 16de Desember 2020 plaasgevind. Moonyeen Botha het die dag vir ons begin met skriflesing en gebed. Daarna is daar lekker gespeel, gekuier
Kersrolbaldag – 16 Desember 2020 Lees verder »
Ontvang internasionale mededingers van die Jersey-eiland Die Hillandale – rolbalklub het op 21 Februarie 2019 die voorreg gehad om as gasheer op te tree vir 12 rolbalspelers afkomstig vanaf Jersey-eiland.
Besoek aan Jersey Eiland – 21 Februarie 2019 Lees verder »