Behaal tweede plek in die Ted Baragwanath’s “90th birthday bash” rolbaldag  – 17 April 2021
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Charles Stevens, Anne-Marie Stevens en Drien van Niekerk is die naaswenners van die Bloemfontein rolbalklub se toernooi ter viering van Ted Baragwanath […]