Behaal tweede plek in die Ted Baragwanath’s “90th birthday bash” rolbaldag  – 17 April 2021

Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Charles Stevens, Anne-Marie Stevens en Drien van Niekerk is die naaswenners van die Bloemfontein rolbalklub se toernooi ter viering van Ted Baragwanath se 90ste verjaarsdag. Ted is voor op die foto.

Scroll to Top