Hillandale Damesdag -2026
Die grootste deel van dié dag is deur die weer ontwrig, maar dit het nie dames se entoesiasme en gees gedemper nie. Hulle het mooi aangetrek, heerlik gekuier en gesmul
Hillandale Damesdag -2026 Lees verder »
Die grootste deel van dié dag is deur die weer ontwrig, maar dit het nie dames se entoesiasme en gees gedemper nie. Hulle het mooi aangetrek, heerlik gekuier en gesmul
Hillandale Damesdag -2026 Lees verder »
Hillandale wil graag ons opregte dank uitspreek aan al ons borge wat bygedra het tot die sukses van die Ewie Cronje Opedag op 9 Mei 2026. Julle ondersteuning word opreg
HILLANDALE BEDANK AL ONS BORGE – EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 9 Mei 2026 plaasgevind.
HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Ernst Wagner, Andy Peterson, Johann Beer en Herman Kleynhans!
WENNERS VAN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Hertzog Meiring, Rona du Toit, Lientjie Oosthuizen en Ernest Krause.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Keegan Minopetros, Noleen Ririe en Barry Minopetros. Dean Ririe was ook deel van die span, maar afwesig toe die foto geneem is.
BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »