Wenners Van Dewetsdorp Ope Dag – 3 Oktober 2020
Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Louis van Rensburg, Kleintjie Knoetze en Lappies Labuschagne (skipper) is die wenners van die Dewetsdorp opedag.
Wenners Van Dewetsdorp Ope Dag – 3 Oktober 2020 Lees verder »