Hillandale se span, van links na regs op foto, bestaande uit Michael Coomans, Dippie Dippenaar, Gerhard Bezuidenhout en Pieter van der Merwe is die wenners van die Tewie Wessels toernooi wat oor twee dae by Oud Studente gehou is. Die formaat het bestaan uit parespel, driespel, vierespel en enkels.
