GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026
Wenner: Elma Pretorius (regs op foto) Naaswenner: Jannie du Plessis (links op foto)
GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Elma Pretorius (regs op foto) Naaswenner: Jannie du Plessis (links op foto)
GROOTKAMPIOEN – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Elma Pretorius (links op foto) Naaswenner: Elize Cogle (regs op foto)
DAMES ENKELSPELKOMPETISIE – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Wenner: Jannie du Plessis (regs op foto) Naaswenner: Louis van Rensburg (links op foto)
MANS ENKELSPELKOMPETISIE – 3 OKTOBER 2026 Lees verder »
Van links na regs: Retha van Rensburg (Hillandale), Lizelle Renison, Ane van Heerden en Sonja Grobler het die derde plek behaal in die dames PBL vir 2026. Die reserwes van
PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 13 SEPTEMBER 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Retha van Rensburg (skipper), Miriam van Zyl, Christeen Visagie en Elma Pretorius was die naaswenners van bogemelde liga.
NAASWENNERS VAN SUID VRYSTAAT DAMES SATERDAGLIGA – 12 SEPTEMBER 2026 Lees verder »
Die wenners van Suid Vrystaat se veterane kompetisies het teen die veterane wenners van Noord Vrystaat se Goudveld streek te staan gekom. In die vierspel vir mans het die span
Van links na regs: Gerrit van Zyl, Francois van Vuuren, Michael Coomans en Francois Jacobs het die derde plek behaal in bogemelde toernooi.
BEHAAL DERDE PLEK IN BETHULIE SE OPEDAG – 24 & 25 JULIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Pieter van der Merwe, Francois van Vuuren, Leon Crawley en Michael Coomans was die wenners van bogemelde toernooi.
Bo van links na regs op foto: Wenners van klub driespel, Miriam van Zyl, Leon Crawley (skipper) en Beatrice Hugo. Onder van links na regs: Naaswenners, Francois van Vuuren (skipper),
KLUB DRIESPEL – 16 JULIE 2026 Lees verder »
Francois van Vuuren (regs op foto) was die wenner van bogemelde kompetsie. By hom is Leon Crawley, President van Suid Vrystaat rolbal – wie die trofee oorhandig het.
SUID VRYSTAAT VETERANE MANS MEESTERSENKELSPELKOMPETISIE – 5 JULIE 2026 Lees verder »