Genooi om deel te neem aan Suid Afrikaanse Junior Meesterstoernooi enkelspelkompetisie
Brendan Bakkes
Leon Crawley (links op foto) en Michael Coomans (regs bo op foto) is gekies om die Suid Vrystaat Veterane span en Jannie du Plessis (regs onder op foto) die Suid
Verteenwoordig Suid Vrystaat Lees verder »
Brendan Bakkes (links op foto) wen die goue medalje. Philip Schoon (regs op foto) wen die silwer medalje.
Suid Vrystaat onder 30 Meestersenkelspelkompetisie Lees verder »
Die Pakmed span van Gerrie Viljoen, Philip Schoon (van Hillandale), Andy Peterson en Zaine Roets is die 2021 wenners
Wenners van “Premier Bowls League” (PBL) – 23 September 2021 Lees verder »
Michael Coomans (van Hillandale), Charles Hamaty, Brendan Bakkes (van Hillandale) en Louis Heyns van die Nampakspan was saam met Hennie Knoetze, Hertzog Meiring, Marius Cloete en Jannie du Plessis (van
Behaal gesamentlike derde plek in “Premier Bowls League” (PBL) – 23 September 2021 Lees verder »
Hillandale se span van Marlete Paulsen, Maureen Annandale, Anne Hilder en Nellie Riddle eindig tweede.
Behaal tweede plek in Bloemfontein damesliga – 23 September 2021 Lees verder »
Brendan Bakkes en Philip Schoon is ingesluit in die Suid Vrystaat 0/30 span. Ongelukkig is die toernooi gekanselleer as gevolg van Covid 19.
Verteenwoordig Suid Vrystaat – 23 September 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Herman Bakkes, Brendan Bakkes en Jannie du Plessis is ingesluit in die Suid Vrystaat ope B span vir die Maart 2022 toernooi
Verteenwoordig Suid Vrystaat – 13 Oktober 2021 Lees verder »
Van links na regs op foto: Leon Crawley en Michael Coomans is ingesluit in die Suid Vrystaat veterane span vir die Maart 2022 toernooi.
Verteenwoordig Suid Vrystaat – 13 Oktober 2021 Lees verder »
Reinier Zwiegers van Hiilandale (regs op foto) wen die silwer medalje. Die wenner was Stef van Wyngaardt van Munisipaliteit klub.
Suid Vrystaat beginnerskompetisie – 14 November 2021 Lees verder »