Suid Vrystaat onder 30 Meestersenkelspelkompetisie2021 SUID VRYSTAAT PRESTASIES Brendan Bakkes (links op foto) wen die goue medalje. Philip Schoon (regs op foto) wen die silwer medalje.
Genooi om deel te neem aan Suid Afrikaanse Junior Meesterstoernooi enkelspelkompetisie 2021 SUID VRYSTAAT PRESTASIES