SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026
Van links na regs op foto: Miriam van Zyl, Christine Visagie (skipper) en Ansie van der Westhuizen was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Miriam van Zyl, Christine Visagie (skipper) en Ansie van der Westhuizen was die naaswenners.
SUID VRYSTAAT DAMES VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Leon Crawley (skipper), Louis van Rensburg en Francois Jacobs was die wenners. Michael Coomans was ook deel van die span.
SUID VRYSTAAT MANS VETERANE DRIESPEL – 2 JULIE 2026 Lees verder »
Retha van Rensburg het ‘n bronsmedalje verower in die damesafdeling.
SUID VRYSTAAT PRESIDENTE MEESTERSENKELSPELKOMPETISIE – 28 JUNIE 2026 Lees verder »
Hillandale rolbalklub se nuusbrief 5 van 2026 het op 27 Mei 2026 verskyn. Die nuusbrief is beskikbaar onder die skakel Dokumente en die subskakel Nuusbriewe.
NUUSBRIEF 5 VAN 2026 – 27 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Wenners: E Steyn, Petro Botha (skipper), Miriam van Zyl en Gerrit van Zyl Die naaswenners was was Martie Olivier, Jan Ackerman, Ansie van der Westhuizen
Hillandale wil graag ons opregte dank uitspreek aan al ons borge wat bygedra het tot die sukses van die Ewie Cronje Opedag op 9 Mei 2026. Julle ondersteuning word opreg
HILLANDALE BEDANK AL ONS BORGE – EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Hillandale se jaarlikse Ewie Cronje Opedag het op Saterdag 9 Mei 2026 plaasgevind.
HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Ernst Wagner, Andy Peterson, Johann Beer en Herman Kleynhans!
WENNERS VAN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Hertzog Meiring, Rona du Toit, Lientjie Oosthuizen en Ernest Krause.
BEHAAL TWEEDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »
Van links na regs op foto: Keegan Minopetros, Noleen Ririe en Barry Minopetros. Dean Ririe was ook deel van die span, maar afwesig toe die foto geneem is.
BEHAAL DERDE PLEK IN HILLANDALE EWIE CRONJE OPEDAG – 9 MEI 2026 Lees verder »