PREMIER BOWLS LEAGUE (PBL) – 13 SEPTEMBER 2026

Van links na regs: Retha van Rensburg (Hillandale), Lizelle Renison, Ane van Heerden en Sonja Grobler het die derde plek behaal in die dames PBL vir 2026. Die reserwes van die span was Salie van Heerden en Yvonne Smith.

Scroll to Top