Behaal tweede plek in Munisipaliteit klub se “festival” – 5 September 2021

Die span van Brendan Bakkes, Philip Schoon, Sonja Grobler (van Munisipaliteit) en Herman Bakkes behaal die tweede plek in bogemelde toernooi wat by Munisipaliteit klub gehou is. Hier staan hulle van links na regs saam met Kevin Maine (heel links) die Voorsitter van Munisipaliteit klub.

Scroll to Top