Wenners van die Schoombee Classic naby Middelburg (Kaap) – 21 November 2021.2021 ANDER PRESTASIES Brendan Bakkes, Philip Schoon, Sonja Grobler (van Munisipaliteit klub) en Herman Bakkes was die wenners van die toernooi.
Behaal tweede plek in die Ted Baragwanath’s “90th birthday bash” rolbaldag  – 17 April 2021 2021 ANDER PRESTASIES
Behaal derde plek in dames Classic wat gehou is by Oud Studente op 29 en 30 April 2021 2021 ANDER PRESTASIES