Wenners van “All New Spring Tournament” in Bethlehem – 10 Oktober 20212021 ANDER PRESTASIES Francois van Vuuren (links op foto) en Jannie du Plessis (regs op foto) was die wenners van die toernooi.
Behaal tweede plek in die Ted Baragwanath’s “90th birthday bash” rolbaldag  – 17 April 2021 2021 ANDER PRESTASIES
Behaal derde plek in dames Classic wat gehou is by Oud Studente op 29 en 30 April 2021 2021 ANDER PRESTASIES