Die volgende spelers van Hillandale het in 2026 aan die interdistrikte toernooie deelgeneem:
Michael Coomans was deel van die Suid-Vrystaat Veterane Mansspan.
Anita du Toit was deel van die Suid-Vrystaat Ope B-damesspan
Johan Pieters was deel van die Suid-Vrystaat Ope B-mansspan.


