VRYSTAAT ROLBALFEDERASIE – 6 tot 8 Maart 2026 (Kroonstad)

Die Vrystaat rolbalfederasie bestaan uit klubs van die Suid-Vrystaat en klubs van die Noord-Vrystaat. Jaarliks hou hulle ‘n byeenkoms, waar spanne van die onderskeie distrikte teen mekaar deelneem.

Leon Crawley en Francois Jacobs van Hillandale was deel van die span wat Suid-Vrystaat verteenwoordig het.

Scroll to Top