Martie Olivier (van Hillandale) het saam met haar vriende van die Dewetsdorp klub die toernooi gewen.
Gideon Joubert; Sias Hoffman; Martie Olivier en Snyman vd Berg.Gerhard Bezuidenhout, skiep, Willie van Aswegen; Drien van Niekerk en Louis van Rensburg.Japie Kruger; Francois Jacobs; Nic Mulder en Michael Coomans, skiep.