WENNERS VAN SATERDAGLIGA VIR DAMES – 10 SEPTEMBER 2022
Hilarie Rall, Rita Krog, Brenda Snyman en Wilma Truter was die wenners van die liga. Sarie Reynolds het as reswerwe ook in van die wedstryde gespeel. ‘n Foto is beskikbaar […]
WENNERS VAN SATERDAGLIGA VIR DAMES – 10 SEPTEMBER 2022 Lees verder »
