Die klub driespel is op Vrydag 9 September 2022 afgehandel.
Die wenners was Herman Bakkes, Drien van Niekerk en Zaza Pieterse. Die naaswenners was Francois van Vuuren, Marlete Paulsen en Jan le Roux Pieterse.
‘n Foto is beskikbaar on die sakel “Uitslae” en dan die sub-skakel “Klubkompetisies 2022.”