Hilarie Rall, Rita Krog, Brenda Snyman en Wilma Truter was die wenners van die liga. Sarie Reynolds het as reswerwe ook in van die wedstryde gespeel.
‘n Foto is beskikbaar onder die skakel “Uitslae” en die sub-skakel “Suid Vrystaat Prestasies 2022.”